Morgan Freeman

Morgan Freeman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Freeman in 2008.

Geboorte 1 Junie 1937 (1937-06-01)
Aktiewe jare 1964-tans

Morgan Freeman[1] (gebore op 1 Junie 1937)[2] is ’n Amerikaanse akteur. Hy het in 2005 ’n Oscar vir beste manlike byspeler gewen vir Million Dollar Baby en is vir Oscars benoem vir sy spel in Street Smart (1987), Driving Miss Daisy (1989), The Shawshank Redemption (1994) en Invictus (2009). Hy het ook ’n Golden Globe en Screen Actors Guild Award gewen. Hy is bekend vir sy kenmerkende diep stem.

  1. Onderhoud The New Yorker, 3 Julie 1978
  2. Steinbeiser, Andrew (1 Junie 2015). "Happy Birthday! Morgan Freeman Turns 78 Today". ComicBook.com (in Engels). ComicBook.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2019. Besoek op 1 Junie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy